41. “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?”Sy antwoord was: “Here, dat ek net weer kan sien!”
42. Jesus het hom geantwoord: “Sien weer! Jou geloof het jou gered.”
43. Eensklaps het die man weer gesien; hy het Jesus gevolg en God geloof. Die hele volk wat dit gesien het, het aan God die eer gegee.