Lukas 18:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het die twaalf eenkant geneem en vir hulle gesê: “Kyk, ons gaan nou Jerusalem toe en alles wat deur die profete opgeteken is oor die Seun van die Mens sal volledig vervul word.

Lukas 18

Lukas 18:30-39