Lukas 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus dit hoor, het Hy vir die man gesê: “Tog is daar een ding wat by jou kortkom: Verkoop alles wat jy besit en gaan deel die opbrengs aan die armes uit, en jy sal ’n skat in die hemel hê. Kom dan hierheen en word my dissipel.”

Lukas 18

Lukas 18:21-32