Lukas 18:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense het hulle kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy hulle kon aanraak. Die dissipels het gesien wat aangaan, en die mense voor stok gekry.

Lukas 18

Lukas 18:8-23