Lukas 18:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die tollenaar het op ’n afstand bly staan en wou selfs nie na die hemel opkyk nie. Hy het vol skuldbesef op sy bors geslaan en gesê: ‘O God, wees my, sondaar, genadig!’

Lukas 18

Lukas 18:6-15