Lukas 18:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Fariseër het gaan staan en by homself gebid: ‘O God, ek is dankbaar teenoor U dat ek nie soos die ander mense is nie – diewe, onregverdiges, ontugtiges of ook soos hierdie tollenaar.

Lukas 18

Lukas 18:7-14