Lukas 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het gereageer: “Al sou julle maar net ’n geloof só klein soos ’n mosterdsaadjie gehad het, sou julle aan hierdie moerbeiboom gesê het: ‘Ontwortel jouself en gaan verplant jou in die see’ – hy sou julle gehoorsaam!

Lukas 17

Lukas 17:3-12