Lukas 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook as hy sewe keer op ’n dag teenoor jou oortree, maar ook sewe keer na jou toe kom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.”

Lukas 17

Lukas 17:1-8