Lukas 17:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het aan sy dissipels gesê: “Daar sal ’n tyd aanbreek wanneer julle sal begeer om tog net één van die dae van die Seun van die Mens te sien, maar julle sal dit nie sien nie.

Lukas 17

Lukas 17:14-26