Lukas 17:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Hy aan die buitewyke van ’n sekere dorpie kom, het tien mans met ernstige velsiektes Hom tegemoetgekom, maar op ’n afstand bly staan.

Lukas 17

Lukas 17:8-16