Lukas 16:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar Abraham het gesê: ‘Hulle het Moses en die profete om hulle te waarsku. Jou broers kan hulle geskrifte enige tyd lees wanneer hulle wil.’

Lukas 16

Lukas 16:19-31