Lukas 16:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Enigiemand wat van sy vrou skei en met iemand anders trou, maak hom skuldig aan huweliksverbreking, en enigeen wat ’n geskeide vrou trou, maak hom ook skuldig aan huweliksverbreking.”

Lukas 16

Lukas 16:12-21