Lukas 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hulle: “Julle wil graag in die openbaar goed voorkom, maar God ken julle bose harte. Wat hierdie wêreld vereer, is ’n gruwel in die oë van God.

Lukas 16

Lukas 16:10-25