Lukas 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Niemand kan twee eienaars dien nie. Want jy sal die een haat en die ander liefhê, of die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én geld dien nie.”

Lukas 16

Lukas 16:9-20