Lukas 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hierdie verhaal aan sy dissipels vertel: “’n Ryk man het ’n bestuurder in diens gehad om sy sake te behartig, maar gou het ’n gerug die rondte gedoen dat die bestuurder sy baas se besittings verkwis.

Lukas 16

Lukas 16:1-6