Lukas 15:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want hierdie seun van my was dood en hy het nou teruggekeer na die lewe. Hy was verlore, maar nou is hy gevind.’ Toe het hulle begin feesvier.

Lukas 15

Lukas 15:17-26