Lukas 15:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy seun het vir hom gesê: ‘Pa, ek het gesondig teen die hemel én teen Pa; ek is nie langer werd om Pa se seun genoem te word nie.’

Lukas 15

Lukas 15:14-31