Lukas 15:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Toe hy uiteindelik tot sy sinne kom, het hy vir homself gesê: ‘By die huis het selfs die gehuurde werkers meer as genoeg kos, en hier is ek besig om van honger dood te gaan!

Lukas 15

Lukas 15:16-19