Lukas 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die slaaf het toe teruggekom en aan sy baas vertel wat hulle gesê het. Die baas het kwaad geword en sê toe: ‘Gaan gou in die strate en stegies van die stad en nooi die armes, die kreupeles, die verlamdes en blindes.’

Lukas 14

Lukas 14:11-30