Lukas 14:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe draai Hy na sy gasheer. “Wanneer jy ’n middag- of aandete gee,” het Hy gesê, “moenie jou vriende, broers, familie en ryk bure nooi nie. Want hulle sal jou beloon deur jou terug te nooi.

Lukas 14

Lukas 14:7-21