Lukas 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jesus hierdie gelykenis vertel: “’n Man het ’n vyeboom in sy tuin geplant en telkens gekom om te kyk of daar al vye aan was, maar hy was altyd teleurgesteld.

Lukas 13

Lukas 13:1-11