Lukas 13:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ja, vandag, môre, en die volgende dag moet Ek voortgaan op my reis. Want dit sal ondenkbaar wees dat ’n profeet van God op ’n ander plek as in Jerusalem doodgemaak word!

Lukas 13

Lukas 13:31-35