Lukas 13:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“En daar sal groot gehuil en gekners van tande wees, want julle sal vir Abraham, Isak, Jakob en al die profete in die koninkryk van God sien, maar julle sal uitgegooi word.

Lukas 13

Lukas 13:19-32