Lukas 13:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

het Hy ’n vrou gesien wat deur ’n bose gees inmekaargetrek is. Sy was vir agtien jaar lank kromgetrek en kon nie regop staan nie.

Lukas 13

Lukas 13:2-12