Lukas 13:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omtrent hierdie tyd is Jesus meegedeel dat Pilatus ’n aantal mense van Galilea laat doodmaak het terwyl hulle offers gebring het by die tempel in Jerusalem.

Lukas 13

Lukas 13:1-6