Lukas 12:56 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle skynheiliges! Julle weet hoe om die voorkoms van die aarde en die lug te vertolk, maar julle kan nie die huidige tyd vertolk nie.

Lukas 12

Lukas 12:55-59