Lukas 12:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar hulle wat nie bewus was dat hulle verkeerd doen nie – hulle sal net lig gestraf word. Baie word verwag van hulle aan wie baie gegee is, en nog veel meer word vereis van hulle aan wie soveel meer gegee is.”

Lukas 12

Lukas 12:38-58