Lukas 12:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as die slaaf dink: ‘My meester sal nie binnekort terug wees nie,’ en hy begin die ander slawe verdruk en gaan hom te buite met kos en drank –

Lukas 12

Lukas 12:41-53