Lukas 12:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En Jesus het geantwoord: “Ek praat met enige getroue, verstandige slaaf aan wie die meester die verantwoordelikheid opgedra het om sy huishouding te bestuur en sy gesin te voed.

Lukas 12

Lukas 12:41-46