Lukas 12:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal hulle wat gereed is en vir sy terugkoms sit en wag baie spesiaal behandel. Ek verseker julle, hy self sal hulle laat aansit, ’n voorskoot aantrek en hulle bedien terwyl hulle sit en eet!

Lukas 12

Lukas 12:30-43