Lukas 12:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As God só wonderlik sorg vir die blomme wat vandag hier is en môre weg is, hoeveel te meer sal Hy nie vir julle sorg nie? Julle het so min geloof!

Lukas 12

Lukas 12:23-33