Lukas 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nietemin sal dié wat iets teen My, die Seun van die Mens, sê, vergewe word, maar enigeen wat teen die Heilige Gees laster, sal nooit vergewe word nie.

Lukas 12

Lukas 12:8-16