Lukas 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee, Ek sê vir julle, al sou hy dit nie as vriend doen nie, as jy net lank genoeg aanhou klop, sal hy vanweë jou onbeskaamdheid opstaan en vir jou gee wat jy nodig het.

Lukas 11

Lukas 11:1-14