Lukas 11:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ja,” het Jesus geantwoord, “ellende wag ook vir julle, wetskenners! Want julle belas mense met onmoontlike godsdienstige eise, en julle lig nooit ’n vinger om die las te verlig nie.

Lukas 11

Lukas 11:40-47