Lukas 11:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy gasheer was verbaas om te sien dat Hy plaasneem sonder om eers die seremoniële reiniging volgens Joodse gebruik na te kom.

Lukas 11

Lukas 11:37-48