Lukas 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sê mos Ek kry my mag deur die prins van bose geeste. Maar as Satan teen homself veg deur My mag te gee om bose geeste uit te dryf, hoe kan sy koninkryk voortbestaan?

Lukas 11

Lukas 11:12-23