Lukas 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle in ’n dorp aankom, moenie van huis tot huis gaan nie. Bly op een plek, eet en drink wat hulle aan julle voorsit. Moenie huiwer om gasvryheid te aanvaar nie, want dié wat werk, verdien hulle loon.

Lukas 10

Lukas 10:1-17