Lukas 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie enige geld saamvat nie, of ’n reissak of selfs ’n ekstra paar sandale nie. En moenie enigiemand langs die pad groet nie.

Lukas 10

Lukas 10:1-6