Lukas 10:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus en sy dissipels hulle reis na Jerusalem voortsit, het hulle in ’n dorpie gekom waar ’n vrou, Marta, hulle in haar huis verwelkom het.

Lukas 10

Lukas 10:34-42