Lukas 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eendag het ’n wetskenner na vore gekom om Jesus te toets deur Hom hierdie vraag te vra: “Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?”

Lukas 10

Lukas 10:19-30