Lukas 1:79-80 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

79. om lig te bring aan hulle wat in donkerheid en die skaduwee van die dood lewe,en om ons te lei op die pad van vrede.”

80. Johannes het groot en sterk geword in die Gees. Hy het in die woestyn gewoon totdat hy sy bediening onder Israel begin het.

Lukas 1