Lukas 1:66 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat daarvan gehoor het, het daaroor nagedink en gevra: “Wat sal eendag van hierdie kindjie word?” Want die hand van die Here was duidelik op hom.

Lukas 1

Lukas 1:62-75