Lukas 1:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die engel sê: “Moenie bang wees nie, Sagaria, want God het jou gebed gehoor en jou vrou, Elisabet, sal vir jou ’n seun skenk, en jy moet hom Johannes noem.

Lukas 1

Lukas 1:6-21