Lukas 1:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Terwyl die wierook gebrand het, het ’n groot skare buite gestaan en bid.

11. Terwyl Sagaria in die heiligdom was, verskyn ’n engel van die Here aan hom, regs van die wierookaltaar.

12. Sagaria het hom lam geskrik toe hy die engel sien.

Lukas 1