Levitikus 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na al die dinge het Aäron sy hande uitgesteek na die volk toe en hulle geseën. Nadat hy die sonde-offer, die brandoffer en die maaltydoffer gebring het, het hy van die altaar af geklim.

Levitikus 9

Levitikus 9:17-24