Levitikus 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook ’n graanoffer gebring en ’n hand vol meel op die altaar verbrand, bo en behalwe die gebruiklike oggendbrandoffer.

Levitikus 9

Levitikus 9:15-21