Levitikus 8:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe vir Aäron priesterklere aangetrek en die ampserp om hom gebind. Hy het ook die priestermantel en die priesterlike skouerkleed vir hom aangetrek. Hy het die skouerkleed met die ampserp vasgemaak.

Levitikus 8

Levitikus 8:6-9