Levitikus 7:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die instruksies vir die brandoffer, die graanoffer, die sonde-offer, die skuldoffer, die wydingsoffer en die maaltydoffer.

Levitikus 7

Levitikus 7:33-38