Levitikus 7:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vleis van die offerdier moet op dieselfde dag as wat dit geslag is, geëet word. Niks mag oorbly tot die volgende oggend toe nie.

Levitikus 7

Levitikus 7:11-21