Levitikus 6:29-30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

29. Net mans in die familie van die priester mag van die offervleis eet, want dit is heilig.

30. Wanneer die bloed van die sonde-offer in die tent van ontmoeting ingebring word om daarmee versoening te bewerk in die heiligdom, mag niks van die offerdier se vleis geëet word nie. Dit moet heeltemal verbrand word.”

Levitikus 6